#Afrikaans

http://www.voelgoed.co.za/blog/lees-net-jy-die-guts-het

Baie onlangs is ek verban uit ‘n Afrikaanse Christengroep op Faceboek omdat ek gevra het of hulle Jesus nog leef. Dis omdat niemand ‘n kreupel seuntjie wat dringend mediese sorg benodig, wou help nie. 

Die ouers dien albei die Here. Dit plaas hulle voor in die ry as dit kom by barmhartigheid. Die Bybel is baie duidelik hieroor.

Christene kan lank preek oor hoflikheid en hoe liefdevol ons moet wees. En dat ons hulle nie mag oordeel nie. En hoe ons moet vergewe. 

Gee egter één stappie verkeerd, volgens hulle, en jy word geblok, verban, veroordeel tot in die hel. Dit is hoe hulle uitleef wat hulle preek. 

Die Afrikaner en sy Jesus is nie maklik om uit te figure nie. Maar eintlik is dit. Hy glo in die idee, die konsep van Jesus. 

Nie in Sy werklikheid nie.

1 Johannes 3:17. 

Punt.

Advertisements

2 thoughts on “#Afrikaans

  1. Baie sal my seker wil afslag.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s