Oscar the Golden Seal

There is a most beautiful true story behind Oscar the seal of Table Bay Harbour, Cape Town, South Africa. You may read about it here

Advertisements

7 thoughts on “Oscar the Golden Seal

  1. Dis geweldig interessant. Ek was in 2009 deel van die span werkers by ‘n internasionale konferensie wat by die pragtige hotel gehou is, en het die standbeeld gesien, maar daar was nie tyd om enigiets daaroor uit te vind nie. Baie dankie hiervoor!

    Liked by 1 person

  2. Ek is bly jy het dit geniet. Ons ken al die robbe daar, hoor ook mense noem dit “seeleeus.” Eendag het ek en my seun gesien hoedat ‘n haai van ongeveer 2m en ‘n rob amper van voor af in mekaar vas swem, reg waar die hotel se voet op die kaai staan. In daardie hoek.

    Liked by 1 person

  3. Ek het in die Transvaal met die benaming “seeleeu” grootgeword!

    Liked by 1 person

  4. Daar bestaan seeleeus maar dit is ‘n heel ander spesie as ‘n rob. 🙂 Ek raak weer naamverdwaald in die Bosveld….

    Liked by 1 person

  5. Sadly, hardly any locals know about this! People are oblivious to their environment here.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s