76. Pak als wat jy NODIG het in 10 minute!

Tsunamis is nie altyd van water gemaak nie. Een of ander tyd word omtrent elke mens gekonfronteer met nare werklikheid. Been there, done that. Dis soms moeilik om te verwerk wat buite jou beheer plaasvind. Sterkte.

lisa28weekliefie

Die eerste week van die nuwe werksjaar was ‘n bietjie maller as wat ek dit verwag het. Ek het by ‘n nuwe skool begin werk en Lisa is na ‘n nuwe speelskooltjie toe. Ek is oorweldig met nuwe informasie en arme Lisa huil histeries elke oggend as ek haar aflaai. Woensdag was so erg dat die juffrou Lisa om my nek moes aftrek en ek kon nie lekker onderskei tussen haar trane en myne op my wang nie. Ek het my brawe “ek is in beheer”-gesiggie opgesit en my 6 nuwe klasse by my nuwe skool trotseer.

Teen 12h30 sien ek my foon se blou liggie op my lesenaar flikker. Ek kyk gou vinnig aan die einde van die les wie my soek en ek sien 6 missed calls en 8 watsapps. Wat gaan nou aan? Die eerste een wat ek oopmaak lees: “Laat weet net as julle hulp nodig…

View original post 398 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s