Kinnie

Was sy vyf voet lank? So oud soos Koningin Elizabeth die Tweede, gebore 23 Junie 1926, begrawe 9 Januarie 2017 in die ouderdom van 90 jaar.

Ware dissipel van Jesus Christus.

Vir dekades verpleegsters opgelei digby die Groot Gat. Vroedvroue ook.

Ons onthou die Kersgesange op Gouda, die passie vir die Heer, die orrel en die klavier.

‘n Groot gees se klein lyfie het weggekwyn. Daar is geen twyfel waar sy haar nou bevind nie.

Rus sag, moeder van ontelbare menigte.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s