Die Koel Profeet

Ons kuier by iemand en braai ietsie. Siende dat ons nou nie juis marathondrinkers is nie, is daar tussen agt van ons een bottel Simonsig Franciskaner. Dit eet braaivleis, vertel stories, so ‘n paar grappe en toe eet ons Ellispoeding. Nie Jan Ellispoeding nie maar sommer roomys wat Mev Ellis toe opskep.

En daar vra haar man vir my: “Is daar nog van daardie, uhm, daardie, uhm, man……van daardie proféét oor in die yskas?”
😁

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s