Toortsie se voelgoedstorie 4 – Tjoklits op ons pad

We need those hidden choclolates on our way, feeling good is feelgood stuff we need. First read Toortsie’s post, then this one, to see how a Day Pass on Metrorail had taken us to our own little Wonderland https://goo.gl/hmT4pj

Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog

Connie Cavanaugh vertel in ‘Following God one yes at a time’ dat sy en haar man baie lief is om te stap, maar dat hulle die liefde ook by hulle kinders wou kweek. Haar man sou vooruit draf en op strategiese plekke sjokolade neersit. Die kinders sou dan stap tot by die volgende sjokolade.

Sy vertel hierdie storie om te illustreer dat God dit ook vir ons doen. Hy sit vir ons klein belonings op ons pad. Is dit ‘n nuwe en moeilike pad, is die belonings meer gereeld, raak ons meer gevestig op die pad, is die beloning dalk eers by die eindpunt. Hierdie belonings help ons om gefokus te bly.

Soms mis ons die tjoklit omdat ons dalk van die roete afgewyk het. Soms was ons wel op die regte roete, maar het ons dalk in ‘n ander rigting gekyk en nie besef dat die tjoklit…

View original post 177 more words

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s